Orgaan skenking
- Slegs 0,3% van Suid-Afrika se populasie is geregistreer om organe te skenk
- Een orgaan skenker kan 7 lewens red
- Onthou asb om jou familie in kennis te stel as jy ‘n orgaan skenker is- hulle moet nog steeds toestemming gee al is jy nie meer daar nie
- Dit is baie maklik om te registreer!!!!!!!!!!!!
- Registreer by www.odf.org.za of jy kan kan bel 0800 22 66 11
REGISTREER VANDAG