Vonkelvrou

Print
18
Nov

BAK EN BROU ONTBYT!

Idees vir Ontbyt en laatontbyt

n paar idees vir voorgeregte :

 Bessie vrugte met neute,vlajogurt met vars vrugte,vrute –en- muesli kelkies,sitrusbakkies met heuning jogurt.

Idees vir hoofgeregte:

 gekookte eiers,,romerige roereiers(met gebraaide spekvleisblokkies, gerookte salmstukkies,gekapte vars kruie,verskillende kaasblokkies en gekapte tamatie),gevulde croissants,omelette(met avocado spek en feta,sampioene brandrissie en kaas,biltong en avo), soet en sout muffins,plaat koekies,franse roosterbrood, skons, gevulde pannekoek en Quiches.

Idees vir nageregte:

Gebraaide vrute sosaties met kaneelmascorpone,vrugte in sjokolade gedoop,sjokolade fondue, frulata en piesangkaramelwafels met roomys.

Vir enige van bogenoemde resepte kan jy vir my email na vonkelvrou@lichvaalstereo.co.za end an sale k dit vir jou aanstuur of jy afskrifte kry by die kantoor

Vonkel groete