Print

TGIF Vrydag die 13de September 2013

Hier is die films waarna ons vanaand gekyk het. Volg die skakel en kyk die voorskou.

TURBO

Verhaal van 'n slak wat graag vinnig wil wees en die Indianapolis 500 gaan wen. Slak teen karre dink jy, ja die slakkie kan 200 myl per uur jaag???

turbo-3d poster Kliek hier vir voorskou

 

BAKGAT 3

Wimpie en sy meisie gaan Londen toe waar hy gaan rugby speel en sy aardsvyand is ook daar. Maar die engelse gee hulle bietjie gas en hulle moet saam span. Tussen dit alles word daar nog troue gereel.

bakgat-3 poster Kliek hier vir die voorskou