Print

15 APRIL 2013

Hallo al die baas praters kom luister Maandagaand half nege vir my Dawid en Dewald en ons nuwe gas Hennie waar ons oor die verskil praat tussen nuwe voertuie en tweedehandse voertuie en wat tegnologie se rol is in die vervoer bedryf.  Julle kan ook vrae aan ons rig en dan sal ek of Dewald probeer om dit te beantwoord of te bespreek in die volgende program.  Onthou Maandagaand 15 April, half nege, net op lichvaal stereo 92.6 fm  DIE BAAS HET GEPRAAT!!!