Print
04
Nov

Google - Die Internet Reus (Week 2)

Hierdie week gesels ons verder oor Google en hoekom hulle bekend staan as die Internet Reus. Besoek hulle dienste hieronder:

YouTube - youtube.com - Hierdie is die grootste "Online Video Streaming" webtuiste wat bestaan. Dink aan 'n video en YouTube sal hom hê.
Google Fit - fit.google.com - Hou tred van jou oefeninge soos jy gaan.
Google Maps - maps.google.com - Beplan roetes en kyk hoe plekke lyk voor jy vertrek.