Print
21
Oct

Slim Horlosies & Super Internet

Hierdie week praat ons oor die nuwe slim horlosie van BLOCKS. Dit is 'n slim horlosie wat uit verskeie modules bestaan, dit wil sê as jy 'n horlosie soek met meer batery krag sit jy net nog 'n batery module in. Lees meer hieronder:

BLOCKS Official - www.CHOOSEBLOCKS.com
BLOCKS - www.CNET.com

Ons praat ook oor die wêreld se vinnigste internet (ongelukkig nie vir een van ons beskikbaar nie). Dink net hoe lekker sal dit wees om enige fliek of speletjie wat jy wil hê af te laai in minder as 'n sekond. Lees meer hieronder:

1 Tb/s Internet Spoed - www.COMPUTERWORLD.com